Ons Skool
ONDERNEMING
ONDERNEMING VAN LAERSKOOL WA JOUBERT Ons onderneem om deur middel van kwaliteit opvoeding aan leerders, genoegsame geleenthede te bied op akademiese-, sport- en kultuurgebied. Ons wil leerders, met ‘n toekomsgerigte […]
SKOOLWAPEN & SKOOLLIED
SKOOLWAPEN Die 8 trappe stel die laerskoolleerling se vordering van Pri-Primêr tot Graad 7 voor. Links daarvan is die hoogste punt van die rotskompleks op Paarlberg, naamlik Gordonrots aangebring, geteken […]
SKOOLDRAG & -REËLS
SKOOLDRAG Die persoonlike voorkoms en kleredrag van ‘n leerder moet voldoen aan die norme en waardes van die skool, asook om die beeld van die skool eer aan te doen. SKOOLREëLS INSTAP […]
AKADEMIESE KODES
Kodes Gr 1 – 3 MINIMUM VORDERINGS RIGLYNE VIR GRADE 1-3 Huistaal Vlak 4 (50-59%) EN Eerste Addisionele Taal Vlak 3 (40-49%) EN Wiskunde Vlak 3 (40-49%) NASIONALE KODERINGSTELSEL GRADE […]
SPORT
Laerskool WA Joubert is ‘n gebalanseerde skool en bied verskeie sportsoorte aan. Ons glo dat ‘n Laerskool leerling moet blootgestel word aan soveel sportsoorte as moontlik. Dit sal ons leerlinge […]
KULTUUR
Redenaars Redenaars is uit en uit om die leerders te ontwikkel en te bemagtig om voor ‘n groot groep mense jou sê te kan sê. ‘n Redenaar het net meer […]
WA Joubert
Leuse
EXCELSIOR - ALTYD HOëR
VIER KERNWAARDES
RESPEK
DISSIPLINE
INTEGRITEIT
LIEFDE
GEDEELDE WAARDES
Liefde
Goedhartigheid
Vriendelikheid
Dissipline
Deursettingsvermoë
Betroubaarheid
Integriteit
Eerlikheid
Verantwoordelikheid
Respek
Lojaliteit
Uniekheid
D6 Skool Kommunikasie
Feite oor ons
PERSONEEL
Chadwell Wellman
Skoolhoof
Leana van Tonder
ISF Departementshoof
Ruline Hanekom
Grondslagfase Departementshoof
Robyn Meyer
Woelwaters
Carien Nowers
Graad R A
Danene Enslin
Graad R B
Annemie Smit
Graad 1A
Tonel van Zyl
Graad 1B
Megan Marais
Graad 2A
Anja Breytenbach
Graad 2B
Waylene Francke
Klas Assistent
Ruline Hanekom
Graad 3A
Angelique le Roux
Graad 3B
Elsa van der Wath
Graad 4B
Mariëtha Tromp
Graad 5A
Wicus de Bruyn
Graad 5B
Jaques Lourens
Graad 6A
Jana van Rhyn
Graad 6B
Marinda Hunter
Musiek & Graad 7A
Curtley Brown
Graad 7B
Taryn Leibrandt
Administratiewe Sekretaresse
Claudelle Julius
Finansiële Sekretaresse
Carlia Snyman
Debiteureklerk
Joanita Britz
Klasassistent
Janie van Castricum
Nasorg
Laura Horn
Nasorg
Suretha Nel
Nasorg
Valmaré Coetzee
Nasorg
Nicolette Samuels
Algemene Assistente
Nadeema Cupido
Algemene Assistente
Jerome Ephraim
Algemene Assistente
Johnwin Tities
Algemene Assistente